Sport

Mildots Masters lewer uitstekende skuts

Heidelberg veldteiken skietklub wat as Mildots bekendstaan, het hul jaarlikse Masters kompetisie op 30 Junie aangebied, waartydens altesaam 30 skuts van oral uit Gauteng sake op die skietbaan uitgespook het.

Oorwinning vir Nigel rugbymanne

Nigel Rugbyklub se eerste- en tweedespanne het hul wedstryde die afgelope naweek op tuisveld gewen.

Berge buig die knie teen Bobbies

Die Berge (Heidelberg Rugbyklub) het die afgelope naweek ‘n opdraende stryd teen Bobbies (Oos Rand Polisie) gevoer

Nigel eerstes ken nie van verloor nie

Nigel Rugbyklub se o/21s het die afgelope naweek hul wedstryd teen Meyerton Rugbyklub met ‘n telling van 27-5 verloor. Michael van Tonder was die enigste puntemaker.

Nationale kleure vir top karatekas

Die SAJKA se Nasionale Kampioenskappe het op 25 en 26 Mei in die binnenshuise saal van Ellispark plaasgevind.

Foto gallery: Nigel Rugbyklub vs Benoni Rugbyklub

Benoni se manne het druipstert huiswaarts gekeer nadat Nigel se eerste- en tweedespanne hulle tydens die kragmeting op 2 Junie 2018 vermorsel het. Nigel se tweedes het Benoni met ‘n telling van 67-10 geklop en die eerstes het hul kragmeting teen Benoni met ‘n telling van 79-0 gewen.
Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Heidelberg Nigel Heraut


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Heidelberg Nigel Heraut

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: