Schools

Cristopher laat die rekords spat

Heidelberger is nommer een op die ranglys van Swem Suid-Afrika in die 50m en 100m rugslagitems in die seuns 9 en 10 jaar ouderdomsgroep.

AANDAG: Alle ouers wat belangstel in Privaatskool onderrig!

Om binne ‘n Christelike Afrikaanse etos ‘n vennootskap tussen onderwysers, ouers en leerders te ontwikkel en daardeur individue te kweek wat hulself uitnemend en volgens hul vermoe in ‘n dinamiese wereld kan handhaaf.

Hok toe!

Haasbekkies se skoolloopbaan skop af.
Top