Laerskool Hannes Visagie Graad 6-leerder Rael du Plessis

Laerskool Hannes Visagie Graad 6-leerder Rael du Plessis
Rael het algehele tweedeplek behaal en is in die Ekurhulenispan opgeneem wat daarna aan die Gauteng kampioenskappe deelgeneem het. Sy is na afloop daarvan vir die Gauteng A-span gekies wat gedurende die Oktober vakansie aan die Suid-Afrikaanse perdrykampioenskappe deelgeneem het. Hier het sy haar skool asook Gauteng provinsie in beide dissiplines (Western Mounted Games en skouspring) verteenwoordig en word na afloop daarvan in die nasionale span opgeneem. In Gauteng is daar meer as 10 000 leerders wat aan ruiterkuns deelneem. Nasionaal is daar meer as 25 000 leerders wat meeding en daarom is SANESA ‘n erkende skolesport. Leerders neem op plaaslike vlak sowel as in skool uniform deel.

Laerskool Hannes Visagie

NIGEL – Laerskool Hannes Visagie Graad 6-leerder Rael du Plessis het haar skool tydens die South African Equestrian Association (SANESA) byeenkoms gedurende Augustus verteenwoordig, waar sy aan twee dissiplines, show jumping (skouspring) en Western Mounted Games  deelgeneem het.

 

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

  AUTHOR
Heidelberg Nigel Heraut

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Heidelberg Nigel Heraut


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Heidelberg Nigel Heraut

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: