Suikerbos Voortrekkers het gehelp om renosterkalfies met propvol spaarbussies en hope pret te red.

Suikerbos Voortrekkers het gehelp om renosterkalfies met propvol spaarbussies en hope pret te red.
Lede van die Dolfyn span Miké Cerva, Miké Erasmus, Annekha Pelser, Daleen Lemmer en Anja van Rensburg wys hul pienk renosterspaarbussies wat propvol geld is vir die Renoster-red-is-vetpret-projek. Suikerbos Voortrekker Kommando het ‘n fondsinsameling gehou vir die‘Care for wild’ organisasie wat help met die versorging van wees renosterkalfies.

Die spaarbussies is op 17 September tydens ‘n spanbyeenkoms versamel en die geld is getel.

Suikerbos Kommando kan nou sowat R8 000 aan die Renoster-red-is-vetpret-projek oorbetaal wat die ‘Care for wild’ organisasie ondersteun.
Die organisasie rehabiliteer renosterkalfies wat wees gelaat is deur renosterstropers.

Die kalfies word versorg en gevoer totdat hulle genoegsaam aangesterk het om weer in ‘n veilige omgewing vrygelaat te word.

Die Miere-span (Graad 6 meisies) het die meeste geld ingesamel.

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

  AUTHOR
Heidelberg Nigel Heraut

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Heidelberg Nigel Heraut


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Heidelberg Nigel Heraut

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: