Mediese Vrywilliger tydens kaping geskiet

Crime

Een van Heidelberg se mediese vrywilligers, Abigail Meyer (21) is vroeër vanaand by haar huis gewond toe rowers een van haar kollegas se Ford Fiesta gekaap het.

Die kollega was besig om klere by haar huis op te laai toe hy deur die rowers oorval is.

Meyer was nie bewus van dit wat in die straat voor haar huis gebeur nie en toe die rowers haar gewaar het hulle losgetrek.

Vier skote is afgevuur en Meyer is in die maag gewond. Sy is later per helikopter na ‘n hopsitaal vervoer. Sy is in ‘n kritieke toestand.

Die gekaapte voertuig is later in KwaThema opgespoor.

  AUTHOR
Heidelberg Nigel Heraut

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Heidelberg Nigel Heraut


Your details:


Your friends: