Pretorius reg vir volgende EFC geveg

Stefan Pretorius is ná ‘n intense 10 weeklange oefenkamp, gereed vir sy volgende EFC (Extreme Fighting Championship) Worldwide geveg op 16 Desember.

 

Hy gaan teen Tresor Boluwa van Norwood te staan kom en die geveg word in Menlyn, Pretoria gehou.

 

Gratis kaartjies vir die geveg kan by Computicket met die frase ‘Constantia cares’ bespreek word.

  AUTHOR
Lydia Rice
Journalist - Heidelberg

Latest News

COMMENTS

Top