Voetganger met dagga op N3 buite Heidelberg betrap

‘n 31-Jarige man wat op 15 November op die N3 buite Heidelberg geryloop het, is deur A/O Sakhelene Ngema en Konstabel Motlagare Moila van Heidelberg Polisiestasie as verdag geïdentifiseer.

 

Hulle het hom deursoek en op 2.448kg dagga met ‘n geraamde waarde van ongeveer R5 000 afgekom.

 

Die man is van Standerton en was op pad na die Oos Rand.

  AUTHOR
Lydia Rice
Journalist - Heidelberg

Latest News

COMMENTS

Top