Polisie soek na eienaar van motorfiets

Die registrasienommer van die motorfiets is YRZ347GP.

Volgens die lisensieskyfie is Mnr E Potgieter (voorheen woonagtig te Bloekomlaan) die eienaar van die motorfiets, maar by navraag het die polisie gevind dat hy die afgelope vyf jaar nie meer by die adres woon nie.

Die lisensie het op 30 September verval.

Enige persoon met inligting kan A/O G Koekemoer by 011 812 6517 skakel.

  AUTHOR
Magda Maritz
Journalist - Nigel

Latest News

COMMENTS

Top