Bejaarde van Heidelberg kritiek na aanval met ystervoorwerp

Piet van Deventer is deur ‘n onbekende man by sy huis in Marshallstraat oorval en verskeie kere met ‘n stomp ystervoorwerp geslaan.

Hy is per lugambulans na Netcare Unie Hospitaal in Alberton vervoer en volgens sy seun Pieter is sy toestand kritiek.

Meer hier sal later gepubliseer word.

 

  AUTHOR
Magda Maritz
Journalist - Nigel

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Heidelberg Nigel Heraut


Your details:


Your friends: