Dief: Pasop vir hierdie huiswerker

Inwoners word gewaarsku dat ‘n vrou wat haarself as huiswerker voordoen en mense dan besteel, die rondes doen.

 

Sy het ‘n gesin van Jordaanpark hierdie week van juwele, ‘n selfoon, klere, parfuum en kos besteel. Die vrou word beskryf as ongeveer 40 jaar oud en het haarself as Queenie voorgestel.

 

André Greyling sê die verdagte het op 7 Oktober vir werk gevra. Die gesin se huiswerker is onlangs oorlede en hulle het die vrou gevra om Sondag in te kom sodat hulle kon sien hoe sy werk. Sy het baie goed gewerk en hulle het haar gevra om Maandag terug te kom.

 

Die gesin het ongeveer 12:00 na hul huis teruggekeer en Queenie en ‘n klomp besittings het spoorloos verdwyn. André kon daarin slaag om haar spoor op sekuriteitskameras te volg, waarin gesien kan word dat sy met ‘n klomp sakke op die R42 (rigting Vereeniging) stap, waar ‘n vragmotor haar opgetel het.

 

 

 

Die Greylings bied ‘n beloning van R1 000 aan vir inligting wat tot die inhegtenisneming van die vrou kan lei. ‘n Saak van diefstal is by Heidelberg SAPD geopen.

 

Skakel André by 072 388 1935 indien jy hulp kan verleen.

  AUTHOR
Lydia Rice
Journalist - Heidelberg

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Heidelberg Nigel Heraut


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Heidelberg Nigel Heraut

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: