Voertuigdiefstal eindig in ongeluk

Twee mans van Nigel wat ‘n voertuig gesteel het, se wilde jaagtog het vanoggend omstreeks 10:00 in Heidelberg geëindig toe hulle deur die palissades van Hoër Volkskool gejaag het.

Polisie ondersoek die voorval.

 

Lees die volledige berig in HERAUT van 11 Oktober.

 

  AUTHOR
Lydia Rice
Journalist - Heidelberg

Latest News

COMMENTS

Top