AANDAG: Alle ouers wat belangstel in Privaatskool onderrig!

Leeuwenhof Akademie se Ambassadeursaand vind plaas op 31 Mei 2017 om 18:00 te Heidelberg Kloof Lodge, Stand 31, Heidelberg Kloof Estate. Skakel Marsha Wagner by 011 622 1806 x1 of [email protected]

Leeuwenhof Akademie is ‘n Afrikaanse Privaatskool Gr. 000 – Gr. 12. Hoek van Geldenhuis- en Antonstraat, Bedfordview.

www.leeuwenhof.co.za • [email protected] • Tel: 011 622 1806 • Fax: 011 622 1679

 

  AUTHOR
Heidelberg Nigel Heraut

Latest News

COMMENTS

Top