Lesedi se paaie en stormwater besig met opruiming

Lesedi Plaaslike Munisipaliteit se Departement Paaie en Stormwater is tans besig met opruimingswerk in Heidelberg.

 

Opdrifsels en boomstompe by die laagwaterbrug in Maréstraat word op die oomblik verwyder. Volgens Motlalepule Sekhoto en Trompie van Wyk is hulle ook besig om die slaggate in Rensburg te herstel, waarna hulle na die res van die dorp sal beweeg.

 

  AUTHOR
Lydia Rice
Journalist - Heidelberg

Latest News

COMMENTS

Top