Local sport

Entries open for the Sasol Marathon 2017

Local athletes can now enter for the Sasol Marathon which will take place on February 11 in Secunda. This race serves as a qualifier for the Two Oceans and Comrades Marathon.

Golf club closed without warning

The Engineers Golf Club, Marievale,was shut down and the community now fears that another coal mine will pop-up.

Plaaslike skuts in die kol tydens ligakompetisie

HEIDELBERG – 25 Skuts verbonde aan die South African Field Target Airgun Association (SAFTAA) het op 15 Oktober sake onder die Wattelbome by Heidelberg se skietbane uitgespook.

Nigel Gholfklub kry welkome hupstoot

NIGEL – Midas Nigel (Nigel Motor Spares) het op 9 September ‘n gholfdag ten bate van Nigel Gholfklub aangebied, om dié sportklub wat onder ekonomiese druk en veral diefstal ly, ‘n finansiële hupstoot te gee.

Nigel Rugbyklub vereer bestes tydens prysuitdeling

NIGEL – Nigel Rugbyklub se prysuitdelingsfunkie het op 26 Augustus plaasgevind, waartydens spelers, spanbestuurders en afrigters met trofeë vir hul harde werk gedurende die afgelope rugbyseisoen beloon is.

Nigel Rugbyklub AJV en Jaareindfunksie

NIGEL – Harde rugby is die afgelope naweek (13 Augustus) by die Barnard Stadion in Kempton Park gespeel toe Nigel Rugbyklub en Sasolburg se eerstespanne mekaar die stryd in die finale kragmeting van die Merlin liga aangesê het.
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Heidelberg Nigel Heraut


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other