Blesbokspruit se walle oorstroom, nog reën voorspel

So vloei die Blesbokspruit by Nigel na die afgelope tyd se goeie reënval.
So vloei die Blesbokspruit by Nigel na die afgelope tyd se goeie reënval.

 

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel egter nog swaar reën oor Gauteng vandag 16 Maart en môre 17 Maart.

Die weerdiens het ook ‘n waarskuwing van vloede in laagliggende dele uitgereik.

IMG_0645 (Custom)

Motoriste en voetgangers word gewaarsku om onder geen omstandighede laagwaterbrûe soos dié in Maréstraat, Heidelberg te probeer oorsteek wanneer dit oorstroom nie, aangesien dit lewensverlies tot gevolg kan hê.

IMG_0650 (Custom) IMG_0651 (Custom) IMG_0653 (Custom)

 

  AUTHOR
Magda Maritz
Journalist - Nigel

Latest News

COMMENTS

Top