Etlike duisende buitgemaak tydens Nedbank roof

Die voorval het in die vroeë oggendure van 9 Februarie plaasgevind.

Luidens polisiewoordvoerder A/O Madeleine von Wielligh het ‘n groep van ongeveer 12 mans die twee sekuriteitswagte oorrompel, vasgebind en met vuurwapens in ‘n voertuig aangehou.

Onderwyl die wagte deur ‘n kleiner groep rowers aangehou is, het die ander deur die dak van die gebou gebreek en sodoende toegang tot die bank verkry.

Hoewel hulle nie daarin kon slaag om die kluis oop te kry nie, het die rowers ‘n kitsbank van binne oopgebreek en volgens inligting duisende rande buitgemaak. Dit is nie bekend presies hoeveel geld tydens die rooftog gesteel is, of wat die ware omvang van skade beloop nie, maar die saak word deur die polisie ondersoek.

 

LEES MEER HIEROOR IN DIE VOLGENDE UITGAWE VAN HERAUT

  AUTHOR
Magda Maritz
Journalist - Nigel

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Heidelberg Nigel Heraut


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other